Wednesday, 15 April 2009

Vandag het ons gaan Stem!






Ek het laas in 2004 gestem in Suid-Afrika by my ou Laerskool Witpoortjie en kan julle dit glo toe stem ons sommer in Londen vanoggend. Ek voel baie positief oor Suid-Afrika en in elk geval as die D@ nie wen nie of baie stemme by die @NC af vat nie maak dit in elk geval nie saak nie want Die Here is die finale Regter Die Regter wat alles oordeel en Hy sal besluit wat in Suid-Afrika gebeur. Die Suid-Afrikaanse Embassy is flippen mooi binne dit het nog die ou tekeninge van die Voortrekkers en Jan van Riebeeck binne waar ons gestem het en net om daar te kon stem was 'n groot voorreg vir ons.

Thursday, 9 April 2009

Waterval Boven 2009

Ons was weer eens Boven toe die jaar en weer eens was dit befok! Ons het geklim nou nie so baie soos ander jare nie want dit het gereen en gefokken reen. Die keer het ons bietjie meer gaan explorer daar na Nelspruit se kan toe. Ons was Kaapschehoop toe vir pannekoek en 'n flippen mooi uitsig wat ek nie van geweet het nie. Jy ry reg deur Kaapschehoop tot bo by die kerk en dan loop jy van daar van tussen deur baie boulders tot by die uitsig. Daar is glo ook 'n mooi waterval maar ons was nie daarheen nie. Ons was ook deur Barberton oppad na Chimp Eden. Al die dorppies van die laeveld is flippen mooi en lekker om te explorer. In Nelspruit was ons na die botaniese tuine toe en het ons vir ons drie regte broodbome gekoop vir ons Boven huis jy kry permitte by. By die Boven huis het ons weer lekker tuin gemaak en ook die kombuis uit geverf.





























Friday, 3 April 2009

Namibie Maart 2009


Ons het oor die 6000KM gery op ons rues Namibie toe dit was fokken mooi en ons gaan defnitief dit weer doen oor 1 of 2 jaar.

HierBo: Sossusvlei




Jakkalas!

Bril Bliksem by bakkie uit kry hom na ons 2km omdraai!

HierBo: Sossusvlei

HierBo: Sossusvlei


HierBo:Op Duin 7

HierBo:Bo op Duin 7

HierBo: Sara Se Gat


HierBo: Visvang by Sara se Gat

HierBo: Osters by LightHouse

HierBo: Solitare

HierBo: Sossusvlei

HierBo: Sossusvlei
HierBo: Sossusvlei

HierBo: Sossusvlei

HierBo: Sossusvlei

HierBo: Sossusvlei

HierBo: Sossusvlei

HierBo: Sossusvlei

HierBo: Sossusvlei

HierBo: Kolmanskop SpookDorp

HierBo: Kolmanskop SpookDorp

HierBo: Kolmanskop SpookDorp

HierBo: Kolmanskop SpookDorp


HierBo: Kolmanskop SpookDorp


HierBo: Kolmanskop SpookDorp




HierBo: Luderitz


HierBo: Smelt Oond

HierBo: Oppad Sesriem toe.

HierBo: Visrivier Canyon

HierBo: Visrivier Canyon


HierBo: Visrivier Canyon


HierBo: Kokerboom


HierBo: Ai-Ais

HierBo: Ai-Ais

HierBo: Ai-Ais


HierBo: Grens

HierBo: Grens


HierBo: Akker(RAVER)

HierBo: Die Oog Kuruman


HierBo: Die Oog Kuruman


Ottosdal 4 uur die oggend


VAKANSIE PROGRAM: MAART 2009
DAG
DATUM


PLEK









1 Saterdag: 28/02/2009



Waterval Boven
2 Sondag: 01/03/2009



Waterval Boven
3 Maandag: 02/03/2009



Waterval Boven







Perdry







Klim
4 Dinsdag: 03/03/2009



Chimp Sancutary Nelspruit







Pub Witrivier
5 Woensdag: 04/03/2009



Nelspruit Builders Warehouse







Werk aan huis
6 Donderdag 05/03/2009



Werk aan huis
7 Vrydag 06/03/2009



Werk aan huis







(Potjie/Braai)
8 Saterdag 07/03/2009



Ry vroeg Joburg toe.







Estelle K-Tea/Riaan Rum party
9 Sondag: 08/03/2009



Lion & Rhino park







Kerk
10 Maandag 09/03/2009



Tandarts,Dokters
11 Dinsdag 10/03/2009



Etosha







Eet by Moyo Melrose Arch (Tannie Jenny)
12 Woensdag 11/03/2009



Pak vir Namibie









13 Donderdag 12/03/2009



Ry plaas toe (Ottosdal)









14 Vrydag 13/03/2009



Plaas (Ottosdal)







Gaan kyk die wit leeus
15 Saterdag 14/03/2008



Ry Namibie toe









16 Saterdag: 14/3/2009



Ottosdal







Kuruman







Upington







Ais-Ais
17 Sondag: 15/3/2009



Ais-Ais







Visrivier







(Canyon)







Luderitz







(wilde perde van die







Namibwoestyn)
18 Maandag: 16/3/2009



Luderitz







(Kolmanskop)







Sesriem
19 Dinsdag: 17/3/2009



Sesriem







(Sossusvlei)







Walvisbaai







Swakopmund
20 Woensdag: 18/03/2009



Swakopmund







(swem & strate)







(Eet by Lighthouse Pub)
21 Donderdag 19/3/2009



Hengel







(Sara se gat)







*************************
22 Vrydag 20/3/2009



Duin 7







(Quad Bikes/ Sand Board.)







(Potjie/Braai by Tiger Reefs)
23 Saterdag 21/3/2009



ONS HOUE TROUE OP LANGSTRAND
24 Sondag: 22/3/2009



Ry terug Joburg toe
25 Maandag: 23/03/2009



Kom laat die aand in Joburg aan
26 Dinsdag: 24/03/2009














27 Woensdag: 25/03/2009














28 Donderdag 26/03/2009





29 Vrydag 27/03/2009



Farewell braai
30 Saterdag 28/03/2009



Estelle & Riaan troue
31 Sondag: 29/03/2009



Vlieg terug Londen toe