Friday, 3 April 2009

Ottosdal








Ons het die Donderdag oggend vroeg deur gery Ottosdal toe om by Adel se Ma-hulle te gaan oor slaap voor ons die Saturdag oggend 4 uur Namibie toe ry. Hulle plaas is stunning en die mielies en sonneblomme lyk baie mooi en groot. Ek en Akker (Adel se broer) het bietjie gaan rond ry en met die haalgeweer geskiet. Ek het twee meerkatte geskiet met net een skoot. Akker se hulle haal 'n hele hektar mielies uit so dit is soos 'n pes. Hy het ook 'n voorlaaier waarmee ons ook geskiet het, die was befok. Ek wil net weer se baie dankie vir die Oom en Tannie en Akker wat ons so welkom laat voel het! Kyk na die foto's en vids van die plaas.




No comments: